Quintus deel sy indrukke op die Pelgrimstog van Hoop
Quintus deel sy indrukke op die Pegrimstog van Hoop In Oktober vanjaar het Quintus Heine, streekhoof van Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Westelike Streek, die Pelgrimstog van Hoop saam met sewe ander pelgrims (en ’n bystandvoertuig) gestap. Hy deel ’n paar Read More